Altviool

'n Altviool

Die altviool is 'n strykinstrument en die oudste lid van die vioolfamilie. Dit het in ongeveer 1530 ontstaan. Hierdie familie sluit ook die viool en tjello in.


Developed by StudentB